'n Geniza (Hebreeus: גניזה, "bergplek"; meervoud genizot of genizahs)[2] is 'n stoor in 'n Joodse sinagoge of begraafplaas wat aangewys is as die tydelike bergplek van uitgediende Hebreeuse boeke en dokumente voordat hulle behoorlik begrawe word.
Developed by Nelliwinne