Geoff Paine

Geoff Paine
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Geoff Paine is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Blue Heelers (1994), City Homicide (2007), en Very Small Business (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne