Geoff Pierson

Geoff Pierson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Geoffrey Pierson
Geboorte 16 Junie 1949 (1949-06-16) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Geoff Pierson (gebore 16 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Changeling (2008) en in die televisiereekse Unhappily Ever After (1995), 24 (2001), en Dexter (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne