Geoff Makhubo | |
![]() Makhubo in 2019 | |
Ampstermyn 4 Desember 2019 – 9 Julie 2021 | |
Voorafgegaan deur | Herman Mashaba |
---|---|
Opgevolg deur | Eunice Mgcina (Waarnemend)[1] Jolidee Matongo |
Streeksvoorsitter van die ANC in Johannesburg
| |
Ampstermyn 1 Julie 2018 – 9 Julie 2021 | |
Voorafgegaan deur | Parks Tau |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Moloantoa Geoffrey Makhubo 8 Februarie 1968 Soweto, Transvaal, Suid-Afrika |
Sterf | 9 Julie 2021 (op 53) Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Moloantoa Geoffrey "Geoff" Makhubo (8 Februarie 1968 – 9 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en die burgemeester van Johannesburg tot sy afsterwe. Makhubo was 'n lid van die African National Congress en die party se streeksvoorsitter in Johannesburg. Hy was die lid van die burgemeesterskomitee vir finansies onder die burgemeesterskap van Parks Tau.