Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geoffrey Hughes | |
Geboorte | 2 Februarie 1944 |
---|---|
Sterfte | 27 Julie 2012 (op 68) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1966–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Geoffrey Hughes (2 Februarie 1944 – 27 Julie 2012) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Yellow Submarine (1968) en in die televisiereekse The Bright Side (1985), Keeping Up Appearances (1990), en The Royle Family (1998).