Geoffrey Palmer (akteur)

Geoffrey Palmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Junie 1927 (1927-06-04) (97 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2, insluitende Charles Palmer
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Geoffrey Palmer (gebore 4 Junie 1927) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Madness of King George (1994), Tomorrow Never Dies (1997), en The Pink Panther 2 (2009), en in die televisiereeks The Avengers (1961).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne