Geometriese bontpaling | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. griseus
|
Binomiale naam | |
Gymnothorax griseus (Lacépède, 1803)
|
Die Geometriese bontpaling (Gymnothorax griseus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. Dit kom ook voor in die westelike Indiese Oseaan. In Engels staan die paling bekend as die Geometric moray.