Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Georg John | |
Geboorte | 23 Julie 1879 |
---|---|
Sterfte | 18 November 1941 (op 62) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Georg John (23 Julie 1879 – 18 November 1941) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peer Gynt (1919), Marie Antoinette - Das Leben einer Königin (1922), Die Nibelungen: Kriemhild's Revenge (1924), en M (1931).