George Bradshaw | |
---|---|
![]() George Bradshaw. Skildery deur Richard Evans (1841) | |
Gebore | 29 Julie 1801 Windsor Bridge, Pendleton naby Salford, Lancashire, Engeland |
Sterf | 6 September 1853 |
Nasionaliteit | ![]() |
Bekend vir | Bradshaw se gidse en roosters |
George Bradshaw (* 29 Julie 1801; † 6 September 1853) was 'n Engelse kartograaf, drukker en uitgewer. Hy staan veral bekend as uitgewer van die wêreld se suksesvolste reeks van gekombineerde spoorwegroosters en reisgidse wat tussen 1847 en 1939 uitgegee is.