George Burns | |
Burns in 1961
| |
Geboortenaam | Nathan Birnbaum |
---|---|
Alias | Nattie, Nate |
Geboorte | New York Stad, Verenigde State | 20 Januarie 1896
Sterfte | 9 Maart 1996 (op 100) Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1902–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George Burns (20 Januarie 1896 – 9 Maart 1996) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Damsel in Distress (1937), The Sunshine Boys (1975), Oh, God! (1977), en Going in Style (1979).