George Coe

George Coe
Geboortenaam George Julian Cohen
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1956–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Coe (10 Mei 1929 – 18 Julie 2015) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Stepford Wives (1975), Kramer vs. Kramer (1979), Remo Williams: The Adventure Begins (1985), en Transformers: Dark of the Moon (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne