Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
George Costigan | |
Geboortenaam | George J. Costigan |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1947 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George Costigan (gebore 8 Augustus 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Calendar Girls (2003) en Hereafter (2010), en in die televisiereeks Happy Valley (2014).