Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
George DiCenzo | |
![]() | |
Geboortenaam | George Ralph DiCenzo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George DiCenzo (21 April 1940 – 9 Augustus 2010) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), Back to the Future (1985), en He-Man and She-Ra: The Secret of the Sword (1985).