George E. Stone

George E. Stone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Stein
Geboorte (1903-05-18)18 Mei 1903
Sterfte 26 Mei 1967 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George E. Stone (18 Mei 1903 – 26 Mei 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Racket (1928), Cimarron (1931), Taxi! (1932), en Some Like It Hot (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne