Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
George MacKay | |
![]() | |
Geboorte | 13 Maart 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George MacKay (gebore 13 Maart 1992) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peter Pan (2003), Defiance (2008), Pride (2014), en Captain Fantastic (2016).