George Sanders | |
![]() | |
Geboortenaam | George Henry Sanders |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1906 |
Sterfte | 25 April 1972 (op 65) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1929–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George Sanders (3 Julie 1906 – 25 April 1972) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca (1940), The Picture of Dorian Gray (1945), All About Eve (1950), en The Jungle Book (1967).