George Takei | |
![]() | |
Takei tydens die GalaxyCon in Minneapolis in 2019
| |
Geboortenaam | Hosato Takei |
---|---|
Geboorte | 20 April 1937 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Brad Altman |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1955–nou |
Webwerf | www |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
George Takei (gebore 20 April 1937) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek III: The Search for Spock (1984), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is die destyds vyfjarige George Takei, ondanks die feit dat hy 'n boorling van Los Angeles met Amerikaanse burgerskap was, saam met sy familie in 'n interneringskamp aangehou net omdat hulle van Japannese afkoms was.[1]
![]() |
When I was five years old, I had one of the most egregious failures of our democracy thrown in my face. |
![]() |