George Wyner

George Wyner
Geboorte 20 Oktober 1945 (1945-10-20) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Wyner (gebore 20 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spaceballs (1987), The Postman (1997), Not Another Teen Movie (2001), en A Serious Man (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne