George Thom

George Thom
Dr. George Thom, superintendent van die Londense Sendinggenootskap wat die eerste predikante in Skotland gaan werf het.
George Thom

Naam George Thom
Geboorte 16 Junie 1789
Aberdeen, Skotland
Sterfte 11 Mei 1842 (52 jaar oud)
Kaapstad, Kaapkolonie
Kerkverband Nederduits Gereformeerd
Gemeente(s) Caledon
Tulbagh
Kweekskool Gosport Academy
Sendingwerk nms. die Londense Sendinggenootskap

Dr. George Thom (Aberdeen, Skotland, 18 Junie 1789 - Kaapstad, 11 Mei 1842) was eers superintendent van die Londense Sendinggenootskap en later, as leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, verantwoordelik vir die werwing van die eerste Skotse predikante wat na Suid-Afrika gekom het om ’n tekort aan leraars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan te vul en te help met die destydse koloniale regering se beleid van verengelsing.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne