Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Sint Helena |
Eiland | Ascension |
Koördinate | 07°55′S 14°24′W / 7.917°S 14.400°W |
Gestig op | 1815 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 450 |
- Bevolkingsdigtheid | 225/vk km |
Tydsone | UTC+0 |
Georgetown is die hoofstad en grootste stad van die eiland Ascension in die eilandgebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha met 'n bevolking van 450 inwoners in 2008 en 'n oppervlakte van 2 km². Die stad is in 1815 deur die Britse Royal Navy gestig en is vernoem ná koning George III.