Georgia Moffett

Georgia Moffett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Georgia Elizabeth Moffett
Geboorte 25 Desember 1984 (1984-12-25) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Georgia Moffett (gebore 25 Desember 1984) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (2005), Bonkers (2007), en Merlin (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne