Georgiese Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Georgies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Huidige status | Aktief |
URL | http://ka.wikipedia.org/ |
Die Georgiese Wikipedia is in November 2003 gestig en het tans ongeveer 178 840 bladsye wat as artikels gedefinieer kan word, wat dit die 58ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]