Gerald McRaney

Gerald McRaney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Augustus 1947 (1947-08-19) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gerald McRaney (gebore 19 Augustus 1947) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story (1984), The A-Team (2010), The Best of Me (2014), en Focus (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne