Gerald R. Ford-klas vliegdekskip

Gerald R. Ford-klas vliegdekskip

USS Gerald R. Ford op vaart in April 2017
Klas en tipe Gerald R. Ford-klas vliegdekskip
Bouers Newport News Shipbuilding
Gebruik deur Amerikaanse Vloot
Voorganger Nimitz
Boudatum 2005–tans
Aantal beplan 10[1]
Aantal neergelê 2
Tewaterlating 11 Oktober 2013 (leierskip in klas)
Aantal voltooi 2
In gebruik 1
Lot Word steeds gebou
Verplasing 100 000 lang ton (volle vrag)
Lengte 333–337 m
Wydte 78 m (vliegdek)
41 m (waterlyn)
Diepgang 12 m
Spoed meer as 30 kn (60 km/h)
Bemanning Ongeveer 2 600[2]
Gerald R. Ford en sy konstruksiespan, tydens konstruksie by Newport News

Die Gerald R. Ford-klas is 'n klas kernaangedrewe vliegdekskepe wat tans vir die Amerikaanse Vloot gebou word. Die klas, met 'n beplande totaal van tien skepe, sal die vloot se huidige draers op 'n een-vir-eenbasis vervang, beginende met die hoofskip, Gerald R. Ford wat ‎USS Enterprise vervang het, en neem dan uiteindelik die plek in van die bestaande Nimitz-klas draers. Die nuwe vaartuie het 'n romp soortgelyk aan die Nimitz- klas, maar stel tegnologieë bekend wat sedertdien ontwikkel is met die CVN(X)/CVN-21-program, soos die Elektromagnetiese Vliegtuiglanseringstelsel (EMALS), sowel as ander ontwerpkenmerke bedoel om doeltreffendheid te verbeter en bedryfskoste te verminder, insluitend om met kleiner bemannings te vaar. [3] Hierdie klas vliegdekskepe is vernoem na die voormalige Amerikaanse president Gerald R. Ford.[4]

Gerald R. Ford het in April 2017 by Naval Station Norfolk aangekom ná sewe dae van bouerproewe.
  1. Keller, John (8 Junie 2015). "Navy awards $3.4 billion contract to Huntington Ingalls to build Ford-class aircraft carrier". Military Aerospace Electronics Magazine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2015. Besoek op 28 Oktober 2015.
  2. Jenkins, Aric (22 Julie 2017). "The USS Gerald Ford Is the Most Advanced Aircraft Carrier in the World". Fortune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2017. Besoek op 23 Julie 2017.
  3. "CVN 78 Gerald R Ford Class". Naval technology.com. 22 Desember 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2013. Besoek op 26 Maart 2010.
  4. "Navy Names New Aircraft Carrier USS Gerald R. Ford". V.S. Vloot. 7 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2017. Besoek op 14 Augustus 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne