Geraldine Chaplin | |
Geboorte | 31 Julie 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Oona |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Geraldine Chaplin (gebore 31 Julie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doctor Zhivago (1965), Talk to Her (2002), The Orphanage (2007), en The Impossible (2012).