Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geraldine Viswanathan | |
Geboortenaam | Geraldine Viswanathan |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1995 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2014–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Geraldine Viswanathan (gebore 20 Junie 1995) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente EMO the Musical (2016) en Blockers (2018), en in die televisiereeks Janet King (2014).