Gerard Horan

Gerard Horan
Geboortenaam Gerard James Pertwee Horan
Geboorte 11 November 1962 (1962-11-11) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gerard Horan (gebore 11 November 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Much Ado About Nothing (1993), Mary Shelley's Frankenstein (1994), The Bank Job (2008), en Beauty and the Beast (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne