Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA)
Die embleem van die GKSA
Vorige naam
De Gereformeerde Kerk in dezen land [ 1] (12 Februarie 1859) De Gereformeerde Kerk in de Zuid-Afrikaansche Republiek[ 1] (14 Februarie 1859) De Gereformeerde Kerk in ZAR [ 1] (16 April 1859)
Denominasie
Protestants - Calvinisme
Belydende lidmate
100,000 (2012) [ 2]
Geskiedenis
Stigtingsdatum
1859 (Rustenburg )
Afgestig van
Nederduitsch Hervormde Kerk
Eerste predikant
Dirk Postma [ 1]
Die Gereformeerde Kerke is 'n Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is.[ 1] Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers .[ 3] As een van die oudste kerkverbande onder die Afrikaners, word dit beskou as een van die Drie Susterkerke .
↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Onstaan van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika" (PDF) . Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2024. Besoek op 30 Januarie 2024 .
↑ "Statistiek" . gksa1.businesscatalyst.com . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2014. Besoek op 3 Februarie 2022 .
↑ Pettman, Charles (1913). Africanderisms; a glossary of South African colloquial words and phrases and of place and other names . Longmans, Green and Co. p. 151.