Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap | ||
![]() | ||
Sluit in | Middelburg, Oos-Kaap en distrik | |
Denominasie | Gereformeerde Kerk | |
Klassis | Karoo-Kei | |
Huidige predikant(e) | D.J. (Dirk) de Bruyn | |
Belydende lidmate | 104 | |
Dooplidmate | 18 | |
Adres | Meintjiesstraat Middelburg, Oos-Kaap | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 1 Desember 1860 | |
Eerste predikant | M.P.A. Coetsee sr. (1869–1889) |
Die Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die Oos-Kaapse dorp Middelburg en die tweede oudste gemeente, naas Burgersdorp, van dié Kerkverband in die voormalige Kaapprovinsie.