Gesin

'n Gesin van twee ouers en drie kinders.

'n Gesin is 'n groep mense wat bestaan uit 'n ouerpaar, hulle kinders en dié se eggenote/s en/of lewensmaats. Dit verskil van 'n familie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne