Gevlekte koekoek | |
---|---|
![]() | |
Gevlekte koekoek in die Etosha Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. glandarius
|
Binomiale naam | |
Clamator glandarius (Linnaeus, 1758)
|
Die Gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne. Die voël is 38 – 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great Spotted Cuckoo.
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik kraaie en spreeus as broeigashere.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)