Gevlekte rooipootruiter | |
---|---|
![]() | |
'n Gevlekte rooipootruiter in sy nie-broeivere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. erythropus
|
Binomiale naam | |
Tringa erythropus (Pallas, 1764)
|
Die Gevlekte rooipootruiter (Tringa erythropus) is 'n seldsame somerswerwer wat by kus- en watermassas voorkom. Die voël is 29 – 32 cm lank, 125 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Redshank.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)