Gewone Dolfyn
|
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Klas:
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
Delphinus
|
Spesie:
|
D. delphis
|
Binomiale naam
|
Delphinus delphis
|
|
Verspreiding
|
Sinonieme[2]
|
- Delphinus albimanus Peale, 1848
- Delphinus algeriensis Loche, 1860
- Delphinus delphus Linnaeus, 1758
- Delphinus forsteri Gray, 1846
- Delphinus fulvifasciatus Wagner, 1846
- Delphinus fulvofasciatus True, 1889
- Delphinus janira Gray, 1846
- Delphinus loriger Wiegmann, 1846
- Delphinus marginatus Lafont, 1868
- Delphinus novaezealandiae Gray, 1850
- Delphinus novaezeelandiae Wagner, 1846
- Delphinus novaezelandiae Quoy & Gaimard, 1830
- Delphinus vulgaris Lacépède, 1804
- Delphinus zelandae Gray, 1853
|
Die Gewone Dolfyn (Delphinus delphis) is 'n dolfyn wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die soogdier word uitgeken aan 'n figuur-8 patroon op elke sy, soms met 'n geel tint. Die soogdier leef in skole en verkies vlak water. Die Gewone Dolfyn kan 'n spoed van tot 20 knope haal.
- ↑ Hammond, P.S., Bearzi, G., Bjørge, A., Forney, K., Karczmarski, L., Kasuya, T., Perrin, W.F., Scott, M.D., Wang, J.Y., Wells, R.S. & Wilson, B. (2008). Delphinus delphis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.
- ↑ Perrin, W. (2009). Delphinus delphis Linnaeus, 1758. In: Perrin, W.F. World Cetacea Database. Accessed through: World Register of Marine Species at http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=137094 on 2010-06-26