Gewone mossie | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika | |
![]() | |
Wyfie in Sossusvlei, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. melanurus
|
Binomiale naam | |
Passer melanurus (Statius Müller, 1776)
| |
![]() | |
verspreiding | |
Sinonieme[2] | |
Loxia melanura Statius Müller, 1776 |
Die gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere. Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël word 15 cm groot en weeg 22–36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sparrow.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)