Gewone platanna

Gewone platanna
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
X. laevis
Binomiale naam
Xenopus laevis
Daudin, 1802

Die gewone platanna (Xenopus laevis) is 'n padda wat endemies is aan Afrika suid van die Sahara. In Engels staan dit bekend as die African clawed frog. Hierdie padda was gebruik om swangerskap van vroue te bevestig. Dit het tot gevolg gehad dat lewende paddas uitgevoer is na die res van die wêreld waar hulle indringerspesies geword het.

  1. Tinsley, R., Minter, L., Measey, J., Howell, K., Veloso, A., Núñez, H. & Romano, A. (2009). "Xenopus laevis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 4 Mei 2014. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne