Gewone sterretjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. hirundo
|
Binomiale naam | |
Sterna hirundo Linnaeus, 1758
| |
![]() | |
verspreiding
broeiende besoeker heeljaar aanwesig deurtoggebied nie-broeiende besoeker as swerwer aangeteken |
Die gewone sterretjie of gewone seeswael (Sterna hirundo) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die voël bekend as die common tern.