Giacomo Gianniotti

Giacomo Gianniotti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Giacomo Keaton Gianniotti
Geboorte 19 Junie 1989 (1989-06-19) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Giacomo Gianniotti (gebore 19 Junie 1989) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Race (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne