Gidget Gein

Gidget Gein
Geboortenaam Bradley Mark Stewart
Geboorte (1969-09-11)11 September 1969
Sterfte 8 Oktober 2008 (op 39)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1989–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gidget Gein (11 September 1969 – 8 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente S.F.W. (1994), Strange Days (1995), Nowhere (1997), en The Devil's Muse (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne