Gig Young

Gig Young
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Byron Elsworth Barr
Geboorte (1913-11-04)4 November 1913
Sterfte 19 Oktober 1978 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gig Young (4 November 1913 – 19 Oktober 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Tunnel of Love (1958), Teacher's Pet (1958), That Touch of Mink (1962), en They Shoot Horses, Don't They? (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne