Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gil Birmingham | |
Geboorte | 13 Julie 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gil Birmingham (gebore 13 Julie 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twilight (2008), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), Hell or High Water (2016), en Wind River (2017).