Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gillian Taylforth | |
Geboorte | 14 Augustus 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gillian Taylforth (gebore 14 Augustus 1955) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders (1985) en Footballers' Wives (2002).