Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gina Gershon | |
Gershon in Junie 2011
| |
Geboortenaam | Gina L. Gershon |
---|---|
Geboorte | 10 Junie 1962 Los Angeles, Kalifornië, U.S. |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gina Gershon (gebore 10 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Red Heat (1988), Showgirls (1995), Bound (1996), en Killer Joe (2011).