Gina Rodriguez

Gina Rodriguez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gina Alexis Rodriguez
Geboorte 30 Julie 1984 (1984-07-30) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gina Rodriguez (gebore 30 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Filly Brown (2012), Deepwater Horizon (2016), en Annihilation (2018), en in die televisiereeks Jane the Virgin (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne