Gingelom | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Sint-Pieterskerk | |
![]() Ligging van Gingelom in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°45′00″N 5°08′00″O / 50.75000°N 5.13333°O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Charly Moyaerts (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 56,49 km2 (21,81 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 214 |
• Digtheid | 145/km2 (380/vk. myl) |
Poskode | 3890, 3891 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.gingelom.be |
Gingelom is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant en die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 56 km² en sowat 8 000 inwoners (2011).