Gino Conforti

Gino Conforti
Geboorte 30 Januarie 1932 (1932-01-30) (93 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gino Conforti (gebore 30 Januarie 1932) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Man of La Mancha (1972), Thumbelina (1994), en Angels & Demons (2009), en in die televisiereeks Switch (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne