Giorgio Agamben | |
Gebore | 22 April 1942 Rome, Italië |
---|---|
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Estetika, politieke filosofie |
Alma mater | Sapienza Universiteit van Rome (Laurea, 1965) |
Bekend vir | Homo sacer, staat van uitsondering, Wat ookal singulariteit, kaal lewe, Auctoritas, vorm-van-lewe, Die zoe-bios onderskeiding as die "fundamentele kategoriese paar Westerse politiek",[1] Die paradoks van soewereiniteit[2] |
Beïnvloed deur | Hannah Arendt, Aristoteles, Walter Benjamin, Émile Benveniste, Giordano Bruno, Guy Debord, Gilles Deleuze, Jacques Derrida, Michel Foucault, Martin Heidegger, Ludwig Klages,[3] Claude Lévi-Strauss, Karl Marx, Friedrich Nietzsche, Paracelsus,[4] Carl Schmitt, Aby Warburg, Simone Weil |
Invloed op | Dominick LaCapra, Justin Clemens, Tiqqun, Mario Kopić, Derek Gregory, Daniel Heller-Roazen |
Giorgio Agamben (Rome, 22 April 1942) is 'n hedendaagse Italiaanse filosoof, bekend vir sy boek Homo sacer (1995). Agamben se filosofie word diep beïnvloed deur Martin Heidegger, van wie hy lesings bygewoon het en Walter Benjamin, wie se werk hy in Italiaans vertaal het. Agamben se ontmoeting met Heidegger was deurslaggewend vir sy filosofiese roeping. Hy beskou Benjamin as sy teengif teen die risiko’s verbonde in Heidegger se filosofie.