Giovanni Battista Riccioli

Giovanni Battista Riccioli
Geboortenaam Portret van Giovanni Battista Riccioli
Gebore 17 April 1598
Ferrara, Italië
Oorlede 25 Junie 1671 (op 73)
Bologna, Italië
Nasionaliteit Italië
Vakgebied Sterrekunde
Riccioli se maankaart van 1651

Giovanni Battista Riccioli[1] (17 April 1598 – 25 Junie 1671) was 'n Italiaanse astronoom en 'n Katolieke priester in die Jesuïete-orde. Hy is onder meer bekend vir sy eksperimente met slingergewigte en vallende liggame, vir sy bespreking van 126 argumente rakende die beweging van die aarde, en vir die bekendstelling van die huidige skema vir lunêre nomenklatuur.

  1. Ook "Giambattista" en "Giovambattista"

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne