Givetium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Karboon Mississippium Tournaisium jonger
Devoon Laat Famennium 372,2–358,9
Frasnium 382,7–372,2
Middel Givetium 387,7–382,7
Eifelium 393,3–387,7
Vroeg Emsium 407,6–393,3
Pragium 410,8–407,6
Lochkovium 419,2–410,8
Siluur Pridolium geen gedef. ouer
Die verdeling van die Devoon (IKS).

Die Givetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Givetium was van sowat 387,7 tot 382,7 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Eifelium-etage/tydsnede en gevolg deur die Frasnium.

  1. Gradstein et al. (2012)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne