Gladys Cooper

Gladys Cooper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gladys Constance Cooper
Geboorte (1888-12-18)18 Desember 1888
Sterfte 17 November 1971 (op 82)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1905–71
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gladys Cooper (18 Desember 1888 – 17 November 1971) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebecca (1940), Now, Voyager (1942), The Song of Bernadette (1943), en My Fair Lady (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne