Glagolitiese alfabet
|
|
Soort skryfstelsel |
Alfabet
|
Tyd gebruik |
862/863 - Middeleeue
|
Rigting |
Links na regs
|
Tale |
Ou Kerkslawies
|
Stelsels
|
Moederstelsels |
|
ISO 15924 |
Glag, 225
|
Unicode |
U+2C00–U+2C5F
|
Nota
|
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
|
|
Die Glagolitiese alfabet (Ou Kerkslawies: Кѷрилловица, Kirillowitsa) is die oudste skrif wat vir ’n Slawiese taal ontwerp is. Dis omstreeks 862-863 ontwerp vir Ou Kerkslawies deur twee broers, die monnike Cyrillus en Methodius. Die naam is afgelei van die Slawiese woorde glagol (woord) en glagolati (praat).
Die Glagolitiese alfabet word nie meer gebruik nie. By die Oosters-Ortodokse Slawiërs is dit vervang deur die eenvoudiger Cyrilliese alfabet en by die Rooms-Katolieke Slawiërs deur die Latynse alfabet.